Skuts het bymekaar gekom en ’n heerlike dag geniet.
In Saterdag 9 Februarie se somerson het die skuts van die Hoëveld Jagtersvereniging by Dwandzani skietbaan in Balmoral talle bane, insluitend die taktiese baan gedoen.

Dit was die skuts se tweede keer op dié baan.
Sonja Liebenberg het gesê dat die skuts die eerste Saterdag van volgende maand die Thasa-skietbyeenkoms gaan hou.
“Ons begin gewoonlik die tweede Saterdag van die maand en vir bogenoemde byeenkoms is daar geen besprekings nodig nie. Skuts kan net die dag saam ons kom geniet,” het Sonja ook gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
