LifestyleLocal newsNews

Geluk Tannie Poppie en Oom Jan

Tannie Poppie Coetzer van Kokkedoor-faam en die wederhelfte, Oom Jan is 50 jaar lank getroud.

Tannie Poppie Coetzer van Kokkedoor-faam en die wederhelfte, Oom Jan is 50 jaar lank getroud.

Dié bekende egpaar het hul goue bruilof op 3 Desember gevier en sommer die hele naweek lank saam met familie en vriende gekuier by Silwer Fleur aftreeoord waar hulle nou bly.

Tannie Poppie en Oom Jan het hul resep vir die baie suksesvolle huwelik gedeel.

zg746-1 deep edge plseLees meer oor dié resep en ook Tannie Poppie se nuwe kookboek wat binnekort op die rakke gaan verskyn in Vrydag 11 Desember se uitgawe van WITBANK NUUS.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button