LifestyleLocal newsNews
Kersvader het kom kuier
Kersvader (Willem Meintjies) het vir die minder bevoorregte kinders kom kuier en geskenke uitgedeel

Kersvader (Willem Meintjies) het vir die minder bevoorregte kinders kom kuier en geskenke uitgedeel.

Kinderharte het gelag toe Kersvader (Willem Meintjies) kom kuier het tydens ’n kerspartytjie op die plaas, Uitkoms op Donderdag, 24 Desember.
Op 23 en 24 Desember het ongeveer 74 kinders geskenke ontvang en heerlik partytjie gehou onder die somerson.

Kersvader (Willem Meintjies) het geskenke uitgedeel tydens die kerspartytjie op Woensdag, 23 Desember.
Lees die volle berig in hierdie week se WITBANK NUUS.
