Local newsNews

Johann sal onthou word

Johann Moller se lewe het tot ’n skielike einde gekom in ’n ongeluk.

Johann Moller se lewe het tot ’n skielike einde gekom in ’n ongeluk. Op Saterdag, 9 Januarie was hy betrokke in ’n ongeluk in Mandelastraat. Talle boodskappe is op sy Facebook geplaas na die nuus gebreek het.

Ruan Barnard:
‘Johann, ek gaan jou mis buddy. Dankie vir al die lekker gymsessies by ‘college’ en gesels. Het jou gevind as iemand wat baie goed geaard en liefdevol is. Daar is geen ander rede vir jou skielike weggaan as net dat jy jou lewensreis voltooi het’.

Henlu Muller:

‘Moller my maat. Wow, was regtig bevoorreg om jou deel van ons lewe te kan hê, my vriend. Goeie tye saam gehad pella. Gaan jou mis vriend, maar ons weet jy is op ’n beter plek. Jou hart was reg mater. Aan die familie ook, baie sterkte’.

Lees die volle berig in die volgende uitgawe van die WITBANK NUUS op Vrydag, 18 Januarie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button