Local newsNews

Seuntjie (1) verdrink

Logan Smith (1) se klein lewe is onverklaarbaar weggeruk

Logan Smith (1) se jong lewe is skielik beeïndig nadat hy in ‘n dammetjie geval en verdrink het. Op Dinsdag, 19 Januarie het Logan buite gespeel en in die gans-dammetjie beland.

“Ons het heeltyd mond-tot-mond asemhaling toegepas by die huis en in die kar terwyl ons hospitaal toe gery het,” het Smith bygevoeg. “Ons het nie geweet dat hy reeds dood was nie.”

“Die dokter by ongevalle het vir ons gesê dat hy al ‘n rukkie dood was, voor ons hom ingebring het,” het Logan se ma, me. Nikita Smith gesê.

Lees die volle berig in die volgende uitgawe van WITBANK NUUS (Vrydag, 29 Januarie).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button