CrimeNewsUpdate

[NUUSFLITS] Gesinsmoord: Vrou verskyn Maandag

Die vrou wat daarvan beskuldig word dat sy haar ma en suster koelbloedig doodgeskiet het, is uit die hospitaal uit ontslaan.

Die vrou wat daarvan beskuldig word dat sy haar ma en suster koelbloedig doodgeskiet het, is uit die hospitaal uit ontslaan.

Die vrou was in die hospitaal opgeneem omdat sy selfmoord probeer pleeg het kort nadat me. Ester Burger (62) en me. Caren Burger(35) na bewering in hul beddens doodgeskiet is.

Die gesinsmoord het in die vroeë oggendure van 20 Augustus gebeur.

Die vrou gaan Maandag 29 Augustus in Witbank Landdroshof verskyn op twee aanklagtes van moord.
Net ’n entjie daarvandaan sal haar pa, mnr. Lloyd Burger totsiens sê aan sy vrou en dogter tydens ’n verassing wat ook Maandag plaasvind.

Die verassingsdiens vind by die NG-Suid Kerk (Trappieskerk) in Plumerstraat om 11:00 plaas

LEES OOK:
Gesinsmoord eis twee

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button