CrimeNews

Man in moeilikheid na boodskappe

Drastiese aksie is vroeër die week teen ’n man geneem wat glo onvanpaste seksuele boodskappe aan ’n 13-jarige seun op sosiale media gestuur het.

Drastiese aksie is vroeër die week teen ’n man geneem wat glo onvanpaste seksuele boodskappe aan ’n 13-jarige seun op sosiale media gestuur het.

Die verdagte was Dinsdag 20 September nog nie gearresteer nie, maar ’n waarskuwingsverklaring is van hom geneem en aan Witbank Landdroshof gestuur vir beslissing of die saak verder geneem gaan word al dan nie.

Die seun se ouers maan ander ouers om versigtig te wees oor wat op sosiale media gebeur. Hulle het ook genoem die feit dat hulle ’n goeie verhouding met hul seun het, hy die vrymoedigheid gehad het om hulle te nader toe hy die boodskappe ontvang het.

Almal word anoniem gehou omdat hierdie ’n sedeklag is.

LEES OOK:
Gepeuter tot verkragting
Onderwyser gearresteer

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button