MunicipalNews

Blancheville-brug moet nog bietjie wag

Inwoners gaan ongelukkig nie ‘n Kersgeskenk kry in die vorm van ‘n nuwe brug nie.

Amper ’n maand het verbygegaan na sprake van ’n nuwe brug in Secondlaan, Blancheville.

Maar, inwoners gaan ongelukkig nie ‘n Kersgeskenk kry in die vorm van ‘n nuwe brug nie, alhoewel mnr. Theo van Vuuren, vroeër aan WITBANK NUUS gesê het dat die brug einde Desember voltooi sou wees.

CV492rs
Die vooruitsig vir ’n nuwe brug word uitgestel tot 2017.

Van Vuuren het hierdie week gesê

“die tegniese oplossing en spesifikasies is afgehandel. Die proses om die boukontrakteur aan te stel is aanvaar en het in werking getree. Hoewel die bedoeling is om die konstruksie so gou as moontlik te begin, kan vakansietyd die bouers vertraag en konstruksie eers weer ‘n aanvang sal neem in Januarie 2017.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button