Local newsNews

Familie soek antwoorde na ongeluk

’n Ma en haar seuntjies is vroeë die week dood in ’n ongeluk op die N12 net na die Kendal-afrit.

’n Ma en haar seuntjies is vroeër die week dood in ’n ongeluk op die N12 net na die Kendal-afrit.

Die ongeluk wat Maandag 12 Desember in die omgewing van 22:00 op die N12 net na die Kendal-afrit gebeur het, het die lewe van me. Bridgitte Bandenhorst en haar 4-jaar oue seuntjie Keagen geëis.

IMG-20161214-WA0009
Me. Bridgitte Badenhorst en haar seuntjie, Keagen (4) is Maandag 12 Desember dood in ’n ongeluk.

Keagen se boetie, Joshua (7), en sy sussie, Michaela (9) was Woensdag 14 Desember nog in Witbank Hospitaal.

As enige persoon enige inligting oor die ongeluk het kan hulle mnr. Badenhorst skakel op 072 461 5331 of 017 610 2671 of epos: corrie.badenhorst@sasol.com.

Lees meer in volgende uitgawe van Witbank Nuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button