NewsSchools

Klerkies neem deel aan SA’s

Prince Shabangu neem deel aan die 1 500 meter en presteer ook

WH de Klerk leerders het aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir Laerskole deelgeneem.

Op 15 en 16 Maart het die atlete van WH de Klerk uitgeblink in Germiston.

Justin Kapp het deelgeneem aan hoogspring, Johanna Maritz het ook deelgeneem aan hoogspring 200 meter en 1 500 meter en het ’n brons medalje verwerf. Charmonè Coetzer neem deel aan verspring, Caitlyn Garneet neem deel aan 100 meter, verspring en 200 meter waar sy ’n brons medalje verwerf het.

Prince Shabangu neem deel aan die 1 500 meter en presteer ook.

WH de Klerk is trots op hierdie jong talentvolle Klerkies en verwag nog groot dinge van hulle in die toekoms.

Hiermee ook ʼn woord van dank aan die Departement van Onderwys vir hul finansiële ondersteuning.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button