Die kore van Laerskool Kragbron het behoorlik gewys dat hul wel nagtegaal-stemme het.
Op Saterdag, 27 April het die Tink Tinkies, Vinkies en Kanaries by Anelli’s Tea Garden opgetree tydens hul Wyn Ini Tuin Kunstefees en dit was behoorlik ’n spoggeleentheid.

Die Tink Tinkies het die oggend geopen met hul liedjies, daarna het die Vinkie- en Kanariekore die verhoog ingeneem.
Dit was hope pret vir almal wat die oggend bygewoon het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
