NewsSchools

Taalfees maak ’n fees van taal

Laerskool Taalfees het onlangs hulle Afrikaanse interne redenaarskompetisie gehou.

Laerskool Taalfees het onlangs hulle Afrikaanse interne redenaarskompetisie gehou.

Die toesprake is beoordeel deur Charlotte van Rooyen van Laerskool Taalfees, Bennie Botha van Hoërskool Generaal Hertzog en Aimee-Lee Verster van die WITBANK NUUS.

Die toesprake was van indrukwekkende kaliber, met menige toesprake wat ’n laggie of twee uit die beoordelaars uitgekry het.

Beoordelaar Charlotte van Rooyen en Conrad Coetzer (algehele junior wenner).

Die wenners was soos volg:

Graad een – Alyssa de Jager

Graad twee – Conrad Coetzer

Graad drie – Ruan Raath

Graad vier – Carli Potgieter

Graad vyf – Divan Keyter

Graad ses – Greteline van Zyl

Graad sewe – Kyla Duvenhage

Die algehele junior (graad een tot drie) wenner was Conrad Coetzer, terwyl die algehele senior (graad vier tot sewe) wenner Greteline van Zyl was.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button