Local newsNewsUpdate

‘Bid vir Ruan’ – pleit ma

Ruan se ma hou almal op hoogte van sy vordering deur WhatsApp.

Dit gaan beter met Ruan Ferreira. Die 19-jarige is nog steeds in Witbank Hospitaal na ‘n ongeluk verlede jaar.

Ruan is uit sy kar geslinger toe hy beheer daaroor verloor het.

Me. Valeska Fourie, Ruan se ma, hou almal op hoogte van Ruan se vordering deur WhatsApp.

In een van haar laaste boodskappe het sy gesê., “Ruan het nog steeds die tragea vir suurstof in vir sy een long en hy kry nog voeding deur sy neus.

As gevolg van die toename in Covid-19 gevalle mag Ruan geen besoekers ontvang nie.

Valeska eindig elke boodskap af met die woorde, “Baie dankie vir elkeen se gebede en boodskappe. Moet asseblief nie ophou bid vir Ruan nie.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button