Me. Sonja le Roux (voorsitter, Solidariteit Helpende Hand) en me. Michelle Viljoen.
Om totsiens te sê is nie lekker nie, veral as die vir wie jy totsiens sê hartsvriendinne geword het.
Op Dinsdag, 23 Februarie het die plaaslike Solidariteit Helpende Hand-tak drie van hulle lede gegroet.
Me. Helene Schoeman, vorige eienaar van Ons Winkel het verhuis en mee. Sonja Bester en Michelle Viljoen gaan elkeen ’n welverdiende blaaskansie vat.
“Ons is hartseer om die drie dierbare vrouens te groet. Hulle het diep spore getrap in die geskiedenis van die tak,” het me. Sonja le Roux, voorsitter van die tak gesê.
Me. Sonja le Roux (voorsitter, Solidariteit Helpende Hand) en me. Sonja Bester.Me Sonja le Roux (voorsitter, Solidariteit Helpende Hand) en me. Helene Schoeman.Me. Helene Schoeman en mnr. Sarel van Heerden (nuwe eienaar van Ons Winkel).Me. Sonja le Roux (voorsitter, Solidariteit Helpende Hand).
News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.