’n Ongeluk op die N4 vroeg vanoggend het lewens geneem en het ander passasiers met ernstige beserings gelaat.
Wat gelei het tot die ongeluk is nog steeds ’n raaisel.
SIEN DIE VIDEO VAN DIE ONGELUKSTONEEL HIER:
Die voertuig was op pad na rigting Pretoria.
Die beseerde passasiers is na onderskeie hospitale vervoer.
Motoriste word gemaan om by die spoedlimiet te hou en waaksaam te wees.
Lees meer oor die ongeluk in die volgende uitgawe van die WITBANK NUUS.
Lees meer oor ongelukke op die N4
Condolences to families after accident:
https://www.citizen.co.za/witbank-news/127921/condolences-families-accident/?platform=hootsuite
Accident on N4 highway near tollgate, patient to be airlifted from the scene
Deel jou nuuswenke met ons via:
- Telefoon: 013 656 2490
- WhatsApp: 060 866 8682
- Epos: wtbnews@mweb.co.za
Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:
Instagram
Twitter
Witbank News toep
Facebook page
Witbank News Breaking
