Local newsNews
Lede kry sertifikate by vergadering
Lede het sertifikate van verdienste vir kompetisie-artikels ontvang.
Die Vroue Landbou-unie Witbank-tak het die jaar begin met ’n gooie vergadering.
Die vergadering het op Donderdag 6 Januarie plaasgevind.
Lede het sertifikate van verdienste vir kompetisie-artikels, asook vir 100% bywoning van vergaderings, ontvang.
Ria van Rooyen 100% bywoning en deelname aan kompetisies, Martie Vermeulen kompetisies deelname, Phyllis Scruton kompetisies deelname, Lida Posthumus kompetisies en 100% bywoning en Anette Steyn 100% bywoning.
Share your news tips via: Telephone: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Email: wtbnews@mweb.co.za
Or follow us on WITBANK NEWS platforms: Instagram, Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
