Local newsNews

Afriforum gereed om die jaar af te skop

Die doel van die vergadering was om projekte vir die jaar te beplan en die nuwe bestuurslede te verwelkom

Afriforum het hul eerste vergadering vir 2022 gehou en hulle is gereed om die jaar aan te pak.

Die span het hul vergadering op Donderdag, 13 Januarie gehou.

Die doel van die vergadering was om projekte vir die jaar te beplan en die nuwe bestuurslede te verwelkom.

Die vergadering is bygewoon deur Wally Doubell, Mathee van Wyk, Carien van Wyk, Hennie Bekker, Alf Friess en Sarel van Heerden.

Deel jou nuuswenke met ons via:

Telefoon: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

Instagram,

Twitter

Witbank News App

Facebook page

Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button