Local newsNews
Lekker om weer op die baan te wees
Dit was ’n baie lekker dag en die leerlinge het dit baie geniet en hulle alles gegee
Na ’n lang tyd het leerders nie deelgeneem aan atletiek nie en dit was lekker om weer op die baan te kon wees.
Op Vrydag, 14 Januarie het Hoërskool Generaal Hertzog (HGH) hulle interhuis gehou.
Dit was ’n baie lekker dag en die leerlinge het dit baie geniet en hulle alles gegee.
Deel jou nuuswenke met ons via: Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: info@witbanknews.co.za Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms: Instagram, Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking
Sien meer fotos:





At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
