Local newsNews
Alla kragtie, maar die atlete het ’n huppel in hul stappie
Die stap item het heelwat aftrek gekry

Wat is nou lekkerder as atletiek op ’n heerlike Hoëveld-somersmiddag.
Laerskool Kragbron se atlete het Woensdag, 19 Januarie en Donderdag, 20 Januarie aan die skool se interhuis deelgeneem.
Die twee dae se atletiek verdien voorwaar ’n pluimpie as dit kom by dissipline en sportgees.
Daar is verskeie rekords gebreek en dit was veral die stap item wat een na die ander rekord laat tuimel het.
Deel jou nuuswenke met ons via: Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: info@witbanknews.co.za
Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms: Instagram, Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






































































