Local newsNews
Die Hoër Tegniese Skool se wintersportspanne kook op die sportveld
Sien die volledige berig met uitslae in Vrydag, 3 Junie se WITBANK NUUS.

Dit was ’n aksiebelaaide dag op Hoër Tegniese Skool se sportvelde waar hul teen Hoërskool Piet Retief kragte gemeet het.
Die Bloues se rugby-, hokkie- en netbalspanne het die skool voorwaar trots gemaak met skitterende spel en goeie sportmangees tydens die sportdag, Saterdag, 28 Mei.
Sien die volledige berig met uitslae in Vrydag, 3 Junie se WITBANK NUUS.
Deel jou nuusbrokkies met ons
Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: info@witbanknews.co.za
Volg ons op sosiale media Instagram, Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
























































































