Local newsNewsBreaking News
Huis in Jackaroopark brand af – niemand kon die vlamme betyds blus nie
Niemand is in die brand beseer nie.

‘n Familie wie se huis onlangs in hulle naam geregistreer is, moes vanaand toekyk hoe die huis afbrand.
Dié huisbrand het in Jackaroopark in Hazelstraat gebeur.
Bure het probeer om die vlamme te blus, tot Langamed se brandweer asook die munisipale brandweer opgedaag het.
Die oorsaak van die brand is onbekend.
SIEN DIE VIDEO HIER:
Deel jou nuusbrokkies met ons
Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: info@witbanknews.co.za
Of volg ons op sosiale media platforms Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
