HTS Witbank sewes rugby klim die ranglys een drie op ʼn slag
HTS sewes rugbyspanne skitter tot dusver in die toernooi.
Die Hoër Tegniese Skool Witbank is soos baie ander skole bedrywig met ʼn sewes rugbytoernooi.
HTS sewes rugbyspanne skitter tot dusver in die toernooi.
Die skool se o.15 en o.17 spanne het kragte gemeet teen ander topskole in die distrik.
o.15 Span
Wen
HTS Witbank 20-10 Ermelo Hoërskool.
HTS Witbank 34-10 Middelburg Hoërskool.
HTS Witbank 24-12 HTS Middelburg.
Die o.17 span het een wedstryd verloor en een gewen.
Verloor
HTS Witbank 5-38 Ermelo Hoërskool.
Wen
HTS Witbank 17-10 Standerton Hoërskool.
Die HTS spanne maak definitief hulle skool trots.
Deel jou nuusbrokkies met ons per Telefoon: 013 656 2490 Epos: info@witbanknews.co.za
Of volg ons op sosiale media platforms Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking
