Local newsNews
Dames hou hulself boekwurms by VLU
Die streek gaan in Augustus ’n boemelaar-vergadering hou waar die dames verwaarlose drag gaan aantrek om soos boemelaars te lyk.

Lede van die Vroue Landbou-unie Carpé Diem-streek het ’n produktiewe byeenkoms gehou.
Die vergadertyd op 6 Julie is gebruik om ou boeke ’n nuwe voorkoms te gee met verf en versiering.

Die streek gaan in Augustus ’n boemelaar-vergadering hou waar die dames verwaarlose drag gaan aantrek en lekker slaptjips en ‘bunnychows’ geniet.
In September word daar uitgesien na die ‘high tea’.

Het jy ’n storie om te vertel?
Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490
- Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste: www.witbanknews.co.za
- Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook Twitter of Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
