Local newsNews

Gholfstokke swaai om vinnige flank in Nederland te kry

Kevin se ouers, Annelize en Trevor van Vollenstee het seker gemaak dat die dag glad verloop en bedank almal wat hulle kom ondersteun het op die warm oggend.

Die jong rugbyster, Kevin van Vollenstee (13) is gekies om in Nederland te gaan deelneem aan die sewes toernooi.

Jan Steyn.

Die rugbyster se familie het op Saterdag, 18 November ’n gholfdag gehou by Witbank Gholfklub om fondse in te samel om die flank se droom te bewaarheid.

Hannes Koekemoer.

Besighede en vriende het die setperk aangepak vir die IPS-formaat en ‘shotgun start’ afslaan.

Fanie Schaefer.

Gaatjies kon ook geborg word teen R2 000 en elkeen kon 18 gaatjies speel.

JT Potgieter.

Daar was ook stalletjies opgeslaan wat heerlike worsbroodjies, lekker souse en verskillende groentesoorte verkoop het.

Rina en Hakkie van Wyk de Vries.

Kevin se ouers, Annelize en Trevor van Vollenstee het seker gemaak dat die dag glad verloop en bedank almal wat hulle kom ondersteun het op die warm oggend.

Trevor en Annelize van Vollenstee.

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

· Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste: www.witbanknews.co.za

· Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook Twitter of Instagram

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button