Local newsNews
Groot storm op buurdorp – motoriste word gemaan om versigtig te ry
Motoriste wat terug ry eMalahleni toe word gemaan om versigtig te ry.
’n Groot storm is deur Middelburg en het ’n spoor van verwoesting agtergelaat.
Bome het omgeval en water stroom oor die paaie.
Waarskuwings van hewige reën en ook hael is vroeër deur die weerkundiges uitgestuur.
Het jy meer inligting oor dié artikel?
Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490
- Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste.
- Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook, Twitter, Instagram of TikTok
HET JY GEWEET?
Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
