Local newsNews

Witbank Geloftefeesherdenking 16 Desember

Dié dag gedenk die gelofte wat die Voortrekkers op 16 Desember 1838 afgelê het.

Witbank Geloftefeeskomitee herdenk vanjaar die Gelofte 186 jaar na die Slag van Bloedrivier.

Die verrigtinge sal voortaan by plaasvind by Basileia Gemeente (NG Klipfontein) Hans Strydomstraat 70.

Die erediens op 16 Desember sal om 09:00 deur ds Marius Nel van Basileia-gemeente waargeneem word.

Die feesrede sal deur prof Gerrit Smit van Pretoria waargeneem word.

Die feesgangers kan na afloop van die verrigtinge heerlike verversings geniet en saam kuier.

Vir meer inligting kontak Leon Viviers. sekretaris Witbank Geloftefeeskomitee by 082 894 5755.

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

HET JY GEWEET?

Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button