Local newsNews
Ogies en Balmoral Geloftefees word binnekort gehou
Ed Rossiter gaan net na die Geloftefees ’n skiet demonstrasie met ’n 25-ponder kanon gee.
Vanjaar se Ogies en Balmoral Geloftefees word by die Windmill Saal langs Sergeant Pepper op Balmoral gehou.
Die Geloftefees word op 16 Desember aangebied. Leon Nel sal die skriflesing en gebed behartig en Naas Botes sal meer vertel oor die Slag van Bloedrivier.
Leon sal meer deel oor die monument.
Daar sal na die verrigtinge lekker saamgekuier word.
Vir meer inligting, kontak Louw Potgieter: 082 356 9602.
Het jy ’n storie om te vertel?
Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490
- Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste.
- Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook, Twitter, Instagram of TikTok
HET JY GEWEET?
Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.