
’n 65-jarige vrou is vanoggend in haar huis in Anna Scheepersstraat geroof.
Me. Christa Hammond was baie getraumatiseerd, maar gelukkig ongedeerd.
“Ek is baie bang. Die gebeure van vanoggend is baie om te verwerk,”het sy gesê.
Frik van Dyk van SACCW en nog manne van die buurtwag het die twee wat verdink word dat hulle verantwoordelik was vir die huisroof ongeveer 2km verder vasgekeer.
Het jy meer inligting oor dié artikel?
Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490
- Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste.
- Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook, Twitter of Instagram
HET JY GEWEET?
Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.