Local newsNews
Man in hospitaal na motorfietsongeluk
Die oorsaak van die motorfietsongeluk vanoggend is nog nie bekend nie.
Die jong man wat vanoggend in die ongeluk oorkant Safari Kafee betrokke was, se been naby sy enkel is gebreek.
Wessel Steynfaardt is in Witbank Hospitaal opgeneem.
Hy het steke ontvang en sy familie is tans by hom.
Het jy meer inligting oor dié ongeluk?
Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490
- Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste.
- Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook, Twitter, Instagram of TikTok
HET JY GEWEET?
Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
