Die vrou wat gister soek was, is dood aangetref.
Suzelle Bennett se liggaam is om 10:00 vanoggend langs die N4 in ’n veld gekry.
Haar verloofde, Shane Baury, het bevestig dat Bennett vermoor is.
Bennett se foto is gister op sosiale media geplaas nadat sy weggeraak het.
Sy het langs die Witbankdam area weggeraak.
Die polisie is besig met ’n ondersoek.
Het jy meer inligting oor dié artikel?
Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of skakel ons by 013 656 2490
• Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste.
• Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook, Twitter, Instagram of TikTok
HET JY GEWEET?
Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.
