Local newsNews
Oud-weermaglede word genooi om Donderdag saam te kuier
Die Veterane Bystandfonds kom oud-weermaglede ’n bietjie bederf.

Die Veterane Bystandfonds kom by Emalahleni inloer vir ’n oggend vol pret.
Die funksie word op 20 Februarie om 11:00 by die Mooi Hawens PPK Kerk aangebied.
Die kerk is op die hoek van Watermeyer- en Langenhovenstraat geleë.
Oud weermaglede kan ’n heerlike ete kom saam geniet en ’n mooi geskenkie ontvang.
WhatsApp jou naam, ID nommer en die woord ‘Emalahleni’ na 073 868 0781 om jou plek te bespreek.
Het jy ’n storie om te vertel?
Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490
- Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste.
- Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook, Twitter, Instagram of TikTok
HET JY GEWEET?
Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
