Local newsNews
Het jy Tiger gesien?
’n Inwoner van Valley Glen is bekommerd. Sy het haar hond Sondag laas gesien.

Hou asseblief julle oë oop vir ’n verlore Jack Russel wat reageer op die naam Tiger Hy was laaste is Libertas straat gesien.
“Ek is baie bekommerd, want hy is 13 jaar oud,” het Annelien Laas gesê.
As jy weet waar Tiger is, bel Annelien: 072 192 0656.
Breaking news at your fingertips … Follow WITBANK NEWS on our website, Facebook, Twitter, Instagram or TikTok
Chat to us: info@witbanknews.co.za
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.