Jacques Myburgh se skielike heengaan laat ‘n diep leemte.
Jacques is Saterdag 29 Maart aan ‘n hartaanval oorlede.
Daar word môre vir hom ‘n troosdiens by Reynorif Klub gehou. Dit begin om 11:00.
‘n Ererit ter nagedagtenis aan die Jacques word van The Funeral Home af gehou.
Vir meer inligting skakel Pieter: 082 443 0511 of Neels: 082 733 8794.
Jacques laat sy vrou Lindie en seun Jean, en sy broer en suster agter.
Hy was ‘n bestuurder by JCI Mining.
Nuus wat saak maak … Volg WITBANK NUUS op ons webtuiste, Facebook, Twitter, Instagram of TikTok
Gesels met ons: info@witbanknews.co.za
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
