‘n Ongeluk op OR Tambopad het die lewe van ‘n jong pa geëis
Johan Becker is Vrydagaand in die noodlottige ongeluk dood.
Sy vrou, Yolandie is in die hospitaal opgeneem met erge beserings.
Die egpaar se twee-jarige dogtertje, Miné was nie in die voertuig tydens die ongeluk nie.
Die familie vra vir gebede.
Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie.
Nuus wat saak maak … Volg WITBANK NUUS op ons webtuiste, Facebook, Twitter, Instagram of TikTok
Gesels met ons: info@witbanknews.co.za
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
