Local newsNews

Verkeer vloei stadig op N4 en een na die ander botsing word gerapporteer

Die pad is tans oop, maar verkeer is druk en motoriste word gevra om spoed te verminder op die N4 wanneer hulle die ongelukstoneel nader.

Nooddienste is tans op toneel op die N4 by ‘n noodlottige ongelukstoneel

Verkeer vloei tans uiters stadig by die tolhek.

Motoriste word dringend gemaan om hul spoed te verminder en met uiterste versigtigheid verby die toneel te beweeg.

Min inligting is op hierdie stadium beskikbaar oor die presiese aard van die ongeluk of die omvang van beserings.

Die oorsaak van die ongeluk is nog onbekend.

Nog botsings op die pad is ook op die Zello-kanaal ingeroep.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Check Also
Close
Back to top button