Local news
Skoon skole leer beter – soos Kragbron
Kraggies se leerders klop van trots vir hul skool.

Laerskool Kragbron se leerders vat die netheid van hul skool baie ernstig op.
Op 28 Julie is ’n skoonmaakveldtog geloods by dié laerskool.

Die skoonmaakveldtog het vele takies ingesluit soos verf, skoonmaak en opknappingswerk van geboue ‒ dit terwyl ouers en gemeenskapslede saam deelgeneem het.
Deel jou nuusbrokkies met ons
Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: info@witbanknews.co.za
Of volg ons op sosiale media platforms
Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
