Local news

Sion-gemeente bied vroue-oggend aan

Die belangrikheid oor die rol wat die vrou in die huwelik speel is van groot belange sê Pastoor Marius.

Die Sion-gemeente in Klipfontein het die naweek ʼn vroue-oggend aangebied.

Cecile Mans was die gasspreker tydens die geleentheid op 3 Maart.

Die doelwit van die byeenkoms was om vrouens te bemoedig net weer vrou te wees en hulle op te bou,” het Charlene Louwrens, organiseerder gesê.

Pastoor Marius Louwrens het gesê dat die byeenkoms nie net gaan oor vrou-wees nie, maar ook die rol wat die vrou het om haar man by te staan.

Spreuke 31:10: ʼn Knap vrou is baie werd, baie meer as edelstene. Haar man steun op haar en pluk die vrugte van haar werk. Sy bring vir hom net voordeel, nie nadeel nie.

Christelike sanger en musikant Dudley Mans het die dames ook bederf met sy musiek en sang.

Deel jou nuuswenke met ons via: Telefoon: 013 656 2490 Epos: info@witbanknews.co.za Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms: InstagramTwitterWitbank News toepFacebook pageWitbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button