Henning-nasate gesoek

Jered Peter Hennings gebore op 13 Februarie 1928 en oorlede op 30 Julie 1999.

Ek is besig om ʼn Henning-stamboom op te stel. Ek het nou al die nasate van 10 van die 11 kinders opgespoor.

Hierdie is die besonderhede van een van die kleinkinders wat se laaste adresse aangedui word as Witbank en Middelburg onderskeidelik, so miskien is daar van hul kinders of kleinkinders wat nog in die area bly:

Jered Peter Hennings gebore op 13 Februarie 1928 en oorlede op 30 Julie 1999, getroud met Susanna Magrieta Swart, gebore op 14 April 1928; weet ongelukkig nie of sy nog lewe nie.

Jered Peter se ma en pa was: Thomas Henry Henning, gebore op 17 Oktober 1891 en oorlede op 12 Oktober 1973 en Susanna Maria Labuchagne, gebore op 10 Februarie 1894 en oorlede op 6 Februarie 1964.

Enigeen met inligting kan my kontak by: matthys.klopper47@gmail.com

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button