Local news

‘n Aand vol musiek en piekniekpret

Jakkie Louw kom na Hoërskool Alberton.

Hoërskool Alberton nooi almal uit vir ‘n aand saam met die gewilde Afrikaanse sanger, Jakkie Louw, op 1 Maart.

Die deure open om 18:00 en die aand beloof om ‘n fees van musiek en kuier te wees.

Kaartjies beloop R1 500 per tafel van 10 gaste. Let wel dat daar ‘n koelerboksfooi van R100 geld, dus pak jou piekniekmandjie en koelerboks en kom geniet die aand.

Vir meer inligting of om te bespreek, stuur ‘n e-pos na zanelle@allies.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button