Local newsSchools

Ories blink uit by kampioenskappe

Ories se atlete het verlede week aan die Gauteng Kampioenskappe deelgeneem en ongelooflik goed presteer.

Die skool is trots op elkeen van hulle.

Atlete presteer as volg en kwalifiseer vir SA’s: MartMari Rautenbach eerste plek in verspring en tweede plek in 75m hekkies; Ethan Veldman tweede plek in die 80m en derde plek in verspring; Keanu van Zyl tweede plek in hoogspring; Mila Scholtz kry ‘n eerste plek in die 1 200m; Minke Scholtz vierde plek in die 1 200m.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button