Lara Breedt, Isabella Breedt, Melandri Bosch, Heinrich Bosch, Dianie Kruger, Wian Kruger, Clarisse Kruger (die skool se drieling onder al die tweelinge), Emma Botha, Delainey Botha, David Evans en Jonathan Evans. Foto: Verskaf
Met die eerste oogopslag kan mens net wonder of jy dubbel sien.
Me. Stephanie le Roux en Me. Marina Scholtz. Foto Verskaf
Laerskool Orion het nét ongelooflik baie tweelinge!
Liam en Xander Horne was afwesig tydens die groepfoto-sessie. Foto: Verskaf
Kan julle glo? Twintig tweelingpare én een drieling, van ons personeel tot die leerder.
Leilah Hoffman, Gabriella Hoffman, Nathan Ellis en Ava Ellis. Foto: Verskaf
Dit is beslis nie elke skool wat met só ’n unieke groep kan spog nie.
Ulan Behrends, Dulan Behrends, Devon Jacobs, Lian Jacobs, Alexia Janse van Rensburg, Simoné Janse van Rensburg, Michaella Schimmelpfennig, Michael Schimmelpfennig, Eldie van Niekerk, Sadie van Niekerk, Themera Deiker, Thiya Deiker, Mikayla van Rooyen en Cullan van Rooyen. Foto: Verskaf
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!