Laerskool Randhart het 2023 op ‘n hoë noot afgeskop met ‘n suksesvolle interhuis atletiekbyeenkoms op 13 Januarie. Die skool se atlete het teen mekaar meegeding terwyl die res van die skool gesorg het vir goeie gees.
“Dankie aan elke ouer, leerder en personeellid wat bygedra het om ons huissport so ‘n groot sukses te maak,” het die skoolhoof gesê.







At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



