Allies tydens die interhuis atletiekbyeenkoms op 13 Januarie.
Vanjaar se interhuis atletiek-byeenkoms van Hoërskool Alberton was vol hoogtepunte met atlete wat uitstekende rekords laat spat het.
Die skool se dirigente en gehoor het ook gesorg vir baie gees.
Hou bene, hou!Divan Rynhoud en Carmen Jade Hodkins.Allies se sangleiers besig om die gehoor te vermaak.Hloni Motale.Ethan Brand, Brendan Pienaar, Tiaan Berg, Tino Berry, Raymond Alberts en Neo Marais.Rudolf Meyer.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!