Local newsSport

KYK: Atlete presteer by kampioenskappe

Laerskool Orion is trots op elke Orie-atleet wat aan die Suid-Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe deelgeneem het.

Die Ories het op die hoogste vlak uitgeblink en uitstekende prestasies behaal, met die volgende uitslae: Mila Scholtz behaal ‘n tweede plek in die 1 200m, Keanu van Zyl behaal ‘n tweede plek in die hoogspring en ewenaar die SA rekord.

@albertonrecord

Laerskool Orion is trots op elke Orie-atleet wat aan die Suid-Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe deelgeneem het.

♬ original sound – Alberton Record

MartMari Rautenbach behaal ‘n derde plek in verspring en vierdie plek in hekkies, Ethan Veldman kom derde in die 80m en vyfde in die verspring en Minke Scholtz behaal ‘n vyfde plek in die 1 200m.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button