Hannie Roodt
Al wat ek vir kersfees wil hê is dat ek en my gesin vir nog 'n jaar gespaar sal word.
Lees ook: Tyd vir pret in die son is amptelik hier
Strangest hotels in the world
Social media leads EMPD to stolen car
Volg ons:
Instagram
Twitter
Facebook
Chené Roodt
Ek wil baie graag saam met my gesin met vakansie gaan. Dit sal vir my lekker wees.
Sion Olivier
Ek wil baie graag ‘n Blaze Monster Truck vir Kersfees hê. Dit sal my hart baie bly maak.
Chamoné Olivier
Ek is baie lief vir honde, so ek wil graag ‘n miniatuur Yorkshire Terrier vir Kersfees hê.
Annelize Olivier
My wens is eenvoudig. Al wat ek baie graag hierdie Kersfees wil hê is ‘n nuwe ordentlike sonbril.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!