Local newsNews

Beurtkrag knou nie brei-maraton nie

‘n Brei-maraton is onlangs by die kantoor van die Ondersteuningsraad gehou.

As gevolg van beurtkrag moes die groep flukse breiers na ‘n personeellid van die raad se huis verskuif, maar daar is nietemin lekker gebrei en gekuier.

Die Ondersteuningsraad is in die proses om warm items soos truie, baadjies, komberse, jasse, serpe en handskoene bymekaar te maak, vir hul Winterhoop projek, wat elke jaar aangepak word.

Die items word aan minderbevoorregte mense van die dorp geskenk.

Persone wat sulke items wil skenk kan met die Ondersteuningsraad kontak maak by 011 740-9310.

Lees ook:

Ondersteuningsraad wil mense die winter weer help

Ondersteuningsraad reik uit na die gemeenskap

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button