
Die Brakpan SAPD het by monde van kapt Joep Joubert, die woordvoerder, bevestig dat so ‘n voorval wel plaasgevind het.

Dit blyk dat dit in Brakpan-Noord gebeur het. Dit is nie bekend wanneer nie.
Meer inligting sal volg sodra dit ontvang word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



