Editor's choiceLocal newsNews

Kobus Wiese kuier in Brakpan

Wiese was Dinsdagoggend in Brakpan.

Die bekende persoonlikheid en oud-rugbyspeler, Kobus Wiese was Dinsdagoggend in Brakpan om die amptelike opening van ‘n Wiesenhof Koffiewinkel by die Life Dalview Hospitaal by te woon.

Wiese is die handelsvoorreghouer van die besigheid.

Saam met Kobus Wiese op die foto is Eldene Voges, Henriette Pretorius (hospitaalbestuurder), Marlé Erasmus (Life Dalview ontvangstoesighouer) en André Olwagen. Voges en Olwagen is die eienaars van die nuwe koffiewinkel.

Meer foto’s: Wiesenhof Koffiewinkel open deure by die Life Dalview Hospitaal

Lees ook: Life Dalview Clinic’s maternity unit welcomes first twins

Helicopter causes a scene

Expectant moms attend workshop

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button