Local newsNews

Jou bloed maak ’n verskil

Brakpanners het Saterdag Erfenisdag op verskeie maniere gevier.

Zandalee Schultz (21) van Dalview het besluit om ‘n goeie daad te verrig en vir die eerste keer bloed te skenk.

Sy het by die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens by die Mall@Carnival gaan aanklop en het binne ‘n japtrap die daad verrig. Sy het ook ander mense aangemoedig om bloed te skenk.

Lees ook: 

Free WiFi at all SANBS Donor Centres 

WATCH: A celebration of culture at Brenthurst Primary School

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button