CrimeEditor's choiceNews

Opvolg: Ruitgooiers lê laag, geen nuwe voorvalle

Geen nuwe voorvalle is gisteraand of vanoggend by die Brakpan SAPD aangemeld nie.

Dit wil voorkom of die skuldiges wat die afgelope tyd tientalle wonings in die dorp se ruite stukkend gegooi het, gisteraand maar laag gelê het.

Geen nuwe voorvalle is gisteraand of vanoggend by die Brakpan SAPD aangemeld nie.

Die Herald het gister berig oor die booswigte wat die afgelope tyd inwoners van die dorp terroriseer en reeds duisende rande se skade aangerig het.

Die Brakpan SAPD het weereens versoek dat inwoners tog op die uitkyk moet wees en enige voorvalle dadelik moet aanmeld.

Lees die volledige berig hier.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button